EntertainmentLocal newsNewsNewsBreaking News
Video oomblikke voor vliegtuig naby Pretoria neerstort
'n Video wat een van die passasiers geneem het tydens die laaste oomblikke voor die 65-year-old Convair CV340 op 10 Julie net Noord van Pretoria neergestort het, sirkuleer nou op die media.
NASIONALE NUUS:
‘n Video wat een van die passasiers geneem het tydens die laaste oomblikke voor die 65 jaar oue Convair CV340 op 10 Julie net Noord van Pretoria neergestort het, sirkuleer nou op die media.
Twee mense is dood nadat die vliegtuig met twintig mense aanboord, wat op pad was na ‘n wildreservaat sowat 180km vanaf Pretoria op die Moorddrift Melkplaas teen ‘n gebou gebots het en ‘n ent verder in die veld tot stilstand gekom het.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



