SportSport
Halfeindstryd wink vir NWU Vaal
VANDERBIJLPARK. – Nou vir die semi’s! Die o.21-rugbyspan het Saterdagmiddag op sy tuisveld vir Springs in die Peregrine-liga met 18-13 geklop om sy bekerdroom lewendig te hou. Die studente kom eerskomende teen East Rand United te staan en ‘n sege sal aan hulle ‘n tuishalfeindstryd besorg.

VANDERBIJLPARK. – Nou vir die semi’s!
Die o.21-rugbyspan het Saterdagmiddag op sy tuisveld vir Springs in die Peregrine-liga met 18-13 geklop om sy bekerdroom lewendig te hou. Die studente kom eerskomende teen East Rand United te staan en ‘n sege sal aan hulle ‘n tuishalfeindstryd besorg.


















