ELM “name and shame” gallery (PART 1, 1-12)
Please forward your Photos and Videos with a Title, Date, Time, your Name & Surname, Contact Number and Place taken to jannie.duplessis@media24.com. Whatsapp 082 653 2273.
Stuur jou Fotos en Videos met ‘n Titel, Datum, Tyd, jou Naam en Van, Kontaknommer en die Plek waar geneem is na jannie.duplessis@media24.com of Whatsapp na 082 653 2273.
#012
So buig ons maar voor die hof
2 Augustus 2018, 13:24
Jannie du Plessis
Vanderbijlpark
Frikkie Meyer boulevard.
Sulke skade hou nie direk verband met ELM nie, maar wel met ons padgebruikers. Net jammer dit vat so lank om te herstel.

#011
Eina!!!
2 Augustus 2018, 13:31
Jannie du Plessis
Vanderbijlpark
Waterkanaal in Colonel Gordon straat, SE7.
Die kanaal staan al vir jare so met verspoelde sykante. Water wat veronderstel is om die Bedworthpark dam te voer gaan verlore.


#010
Ompad grondpad
2 Augustus 2018, 13:35
Jannie du Plessis
Vanderbijlpark
Colonel Gordon straat, SE7.
Hoe lank nog?
Foto: Jannie du Plessis
#009
ELM ‘n werkskepping utopia
2 Augustus 2018, 13:37
Jannie du Plessis
Vanderbijlpark
Op die draai in Colonel Gordon straat, SE7.
Sakgrawers floreer met ELM se traagheid om vullis te verwyder.

#008
Rommel paradys
2 Augustus 2018, 13:43
Jannie du Plessis
Vanderbijlpark
Tussen Barrageweg en die draai in Corwallis Harris straat, SE7.


#007
Ons die “trotse” inwoners op ons “pragtige” dorp
2 Augustus 2018, 13:44
Jannie du Plessis
Vanderbijlpark
Corwallis Harris straat & Generaal Lategan straat, SE7.
Met die probleem van ELM om vullis te verwyder meen ons inwoners dis “cool” om in die straat te bly en te mors.

#006
Aan die einde van ons straat…
2 Augustus 2018, 13:45
Jannie du Plessis
Vanderbijlpark
Corwallis Harris straat & Gertrude Page straat, SE7.

#005
En wie betaal?
2 Augustus 2018, 13:55
Jannie du Plessis
Vanderbijlpark
Pattersonstraat, SE2.
Foto: Jannie du Plessis
#004
“Gee ‘n pleister vir die ou yster”
2 Augustus 2018, 13:21
Jannie du Plessis
Vanderbijlpark
Frikkie Meyer boulevard en Klasie Havenga straat se robot.
Die oorsaak en nagevolge van menige ongelukke.

#003
Brandewyn laat my “skeef” staan
2 Augustus 2018, 13:24
Jannie du Plessis
Vanderbijlpark
Frikkie Meyer boulevard oorkant hofgebou

#002
Riool vloei in Vaalrivier
1 Januarie 2000
Jannie du Plessis
Vereeniging
Mario Milani Drive
Soveel berigte, soveel skade aan ons rivier en omgewing.
#001
Die Vaalrivier se besoedeling laat vis vrek
Julie 2018
Save the Vaal (SAVE)
Parys
Dele van Vaalrivier tot sover as Parys.
Besoedel met riool.








