CommunityNewsNews

Stroomop – jy wil dit nie mis nie

Stroomop, die nuwe film van Ivan Botha en Donnalee Roberts word binnekort in teaters landswys uitgereik.

Die film speel af op die Oranjerivier in die Noord-Kaap en gaan oor vyf uiteenlopende vroue wat kop bo water probeer hou. Die groep veg saam teen trane, woede, vrese, pyn en om oorlewing tydens ‘n ‘river rafting’ uitstappie op die Oranjerivier.

Kyk die trailer hier en bespreek vroegtydig jou kaartjie!

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button