MEYERTON. – ‘n Vragmotorbestuurder is beseer toe die vragmotor waarmee hy gery het met klippe bestook is. Inwoners het sowat ‘n uur gelede inligting ontvang dat daar weer moeilikheidmakers op die R59, voor die Meyer-afrit is. Motoriste word gevra om alternatiewe roetes te gebruik.
So lyk die vragmotor:

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



