CommunityNewsNews

Trein en trok bots

'n Man is beseer na 'n trein en vragmotor gistermiddag by 'n kruising sowat 2km buite Reitz in die Vrystaat gebots het.

Toe paramedici van ER24 by die toneel aankom het die voorste vrag van die trein langs die trein gelê en die vragmotor op sy sy.

 

Die man het ligte beserings opgedoen en is hospitaal toe geneem vir verdere mediese sorg.

Die voorval word ondersoek.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button