Luidens inligting het een van Spar se vragmotors aan die brand geslaan op die R59, net voor die Redan-afrit, rigting Vereeniging. Vaalweekblad dra egter nog nie kennis wat die oorsaak van die brand is nie.
Midvaal Brandweer is na die toneel ontbied.
Die linkerkanste baan is tans gesluit vir verkeer.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



