Angelique Roelofse van Hoërskool Transvalia se eerste hokkiespan word deur 'n speler van Kempton Park binne die doelsirkel gepootjie. Transvalia het die belangrike Noordvaal uitspeelwedstryd vir grootskole met 3-0 gewen om deur te dring tot die volgende ronde wat van 9 - 11 Augustus plaasvind.
Die eerste hokkiespan het Saterdag op die VUT Isak Steyl-stadion vir die Hoërskool Kempton Park met 3-0 geklop om tot die utspele van die Noordvaal-kompetisie deur te dring. Foto’s: Ettienne van Rensburg
Angelique Roelofse van Hoërskool Transvalia se eerste hokkiespan word deur ‘n speler van Kempton Park binne die doelsirkel gepootjie. Transvalia het die belangrike Noordvaal uitspeelwedstryd vir grootskole met 3-0 gewen om deur te dring tot die volgende ronde wat van 9 – 11 Augustus plaasvind.