CommunityNewsNews

Drie Riviere: Twee moorde in twee dae

VEREENIGING. - 'n Man en vrou is in twee onderskeidelike voorvalle koelbloedig vermoor.

‘n Bejaarde man is in sy huis in Klipwagterlaan, Drie Riviere-Oos oorval. Die rowers het sy keel afgesny, sy besittings in die huis asook twee voertuie gesteel. Die voertuie is volgens inligting opgespoor en drie verdagtes in hegtenis geneem.

In die tweede voorval is ‘n vrou doodgesteek toe sy oppad huis toe was in Drie Riviere na werk.

Beide voorvalle word ondersoek.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

 
Back to top button