
‘n Bejaarde man is in sy huis in Klipwagterlaan, Drie Riviere-Oos oorval. Die rowers het sy keel afgesny, sy besittings in die huis asook twee voertuie gesteel. Die voertuie is volgens inligting opgespoor en drie verdagtes in hegtenis geneem.
In die tweede voorval is ‘n vrou doodgesteek toe sy oppad huis toe was in Drie Riviere na werk.
Beide voorvalle word ondersoek.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



