Local newsNewsNewsBreaking News

Pasgebore baba vermoor

Pasgebore baba vermoor

WAARSKUWING!!! NIE VIR SENSITIEWE KYKERS NIE.

VEREENIGING. – ‘n Pasgebore babaseuntjie is vanoggend deur werkers by die Waldrift stortingsterrein buite Vereeniging gevind.

Die seuntjie het nog sy naelstring aangehad. Die polisie het ‘n saak van moord geopen aangesien daar twee sakke, ‘n deurskynende witsak en ‘n geelsak, oor die kind se kop getrek was. Die vermoede is dat die kind na geboorte versmoor is. Die forensiese ondersoek sal egter die oorsaak van dood bepaal.

*LEES MEER IN DIE VAALWEEKBLAD VAN 15 AUGUSTUS.

FOTO: Ettienne van Rensburg
FOTO: Ettienne van Rensburg
FOTO: Ettienne van Rensburg

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button