AmusingLifestyleLocal newsNews

Hannetjie de Villiers se ongewone troeteldier

Groen "monstertjie" woon rustig in haar kombuis

Hannetjie de Villiers van die Vaaldriehoek het ‘n ongewone ‘troeteldier’: ‘n wyfie hottentotsgot wat sy al van die begin van die jaar af in haar huis vertroetel. Die hottentotsgot is duidelik goed versorg waar sy in Hannetjie se vensterbank op ‘n klein doringboompie woon. Hoe weet Hannetjie dis ‘n wyfie? Omdat die insek onlangs begin eiers lê het – ‘n taak waarmee Hottie juis hier op die foto besig is. Stuur oulike of ongewone foto’s na rfichat@media24.com. Die beste foto’s van die maand word met pretpryse beloon.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button