Inwoners van Potchefstroom wat die afgelope 18 jaar daaraan gewoond geraak het dat Gerald en Elizabeth van der Merwe saam met ‘n ongewone “troeteldier” van 700kg in hul huis woon, is hartseer oor die dood van die geliefde bees, Moo.
Lees die volledige berig in Potchefstroom Herald, Vaalweekblad se susterskoerant, by hierdie skakel:
https://potchefstroomherald.co.za/51403/totsiens-moo-die-troetelbees/
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



