CommunityNewsNews

Wees versigtig as jy híér ry

VEREENIGING. - Sommige inwoners van Peacehaven is tans besig om Generaal Hertzog met brandende bande te versper. Volgens inligting is inwoners kwaad omdat hulle nie elektrisiteit het nie.

Dit volg na die substasie in Peacehaven verlede week in ‘n brand vernietig is.

Motoriste word gevra om alternatiewe roetes te gebruik.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

 
Back to top button