AmusingLocal newsNews
Katvis!
Wat noem jy ‘n kat wat homself in ‘n visbak inwurm? Seker ‘n katvis! Dié kiets, genaamd Koetjoe, is deur sy ounooi Santjie Swarts afgeneem terwyl hy sy sit in die glasbak gekry het. Stuur humoristiese of ongewone foto’s wat in die Vaaldriehoek geneem is, na rfichat@media24.com en staan ‘n kans om maandelikse pretpryse te …

Wat noem jy ‘n kat wat homself in ‘n visbak inwurm? Seker ‘n katvis! Dié kiets, genaamd Koetjoe, is deur sy ounooi Santjie Swarts afgeneem terwyl hy sy sit in die glasbak gekry het. Stuur humoristiese of ongewone foto’s wat in die Vaaldriehoek geneem is, na rfichat@media24.com en staan ‘n kans om maandelikse pretpryse te wen.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



