Local newsNationalNews

Familie en vriende groet Louis Hendrik vandag

Huldigingsdiens vir bekende boerseun vind vanoggend plaas.

‘n Huldigingsdiens word vanoggend (Donderdag 30 Agustus) om 11:00 uit die River of Life Kerk in Vanderbijlpark vir Louis Hendrik Claassen gehou. Dié bekende boer van die Sasolburgdistrik het Saterdagaand tragies in ‘n padongeluk gesterf.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button