Local newsNewsNews
Buurt sonder krag deur boosdoeners
VANDERBIJLPARK. - Gedeeltes van CE4 sit sonder krag nadat boosdoeners rommel by die sub-stasie in George Duff straat aan die brand gesteek het.
VANDERBIJLPARK. – Gedeeltes van CE4 sit sonder krag nadat boosdoeners rommel by die sub-stasie in George Duff straat aan die brand gesteek het.
Die brand het egter die kabels beskadig en die ‘n groot gedeelte van die woonbuurte sit sonder krag. Dis onbekend wanneer die kabels herstel gaan word.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



