Local newsNewsNews

Fietsryer veroorsaak ongeluk

Fietsryer veroorsaak ongeluk

VANDERBIJLPARK. – ‘n Fietsryer het vanoggend 10 September veroorsaak dat die bestuurder van ‘n Mahindra bakkie met beserings hospitaal toe geneem is.

Die ongeluk het in Langehovenstraat net na 06:00 gebeur toe ‘n fietsryer die pad gekruis het voor die aankomende Mahindra. Die bestuurder het uitgeswaai en het ‘n boom getref. Die fietsryer het egter die toneel verlaat. Die bestuurder van die bakkie is deur ER24 na die hospitaal geneem met kopbeserings.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

 
Back to top button