Local newsNewsNewsBreaking News

Beheer verloor – ry rots raak

Beheer verloor - ry rots raak

VANDERBIJLPARK. Die bestuurder van ‘n wit Opel Corsa het vanoggend op die draai naby die Dros restaurant in Frikkie Meyer boulevard beheer verloor oor sy voertuig en op die middelman van die dubbelbaan ‘n massiewe rots getref.

Die ongeluk het vanoggend, 12 September, net voor 08:00 gebeur. Netcare 911 en ER24 paramediese personeel was op die toneel maar die bestuurder was gelukkig ongedeerd. Die voertuig is onherstelbaar beskadig en is deur Vaal Auto Craft weggesleep.

Foto: Jannie du Plessis
Foto: Jannie du Plessis
Foto: Jannie du Plessis
Foto: Jannie du Plessis
Foto: Jannie du Plessis
Foto: Jannie du Plessis
Foto: Jannie du Plessis

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button