Photo GalleriesSportSportSport

Gimmies karnuffel vir Hoekies

VANDERBIJLPARK. – Die Noordvaal en Vaaldriehoek-krieketliga vir eerste spanne is goed op dreef. Die afgelope naweek het Vereeniging Gimnasium vir HS Driehoek op sy tuisveld met nege paaltjies ore aangesit. Die HS Transvalia en Heidelberg Volkskool is tans die pasaangeërs in die Noordvaal-liga en spog na die tweede ronde met 10 liga-punte elk.

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button