Julie se sportsterre bekend
Vaalweekblad se Sporster van die Jaar nominasies vir Julie is: Rykie Venter (HS Transvalia), gekies vir die Gauteng o.18-netbalspan. Doné van Niekerk (HS Transvalia), gekies vir die Gauteng o.16-netbalspan. Sisipho Magwaza (HS Transvalia) word vir die Suid-Gauteng o.16A- netbalspan gekies. Tercia Heydenrycht (HS Transvalia) word vir Suid-Gauteng o.16B-netbalspan gekies. Megun Williamson (HS Transvalia) word vir …

Vaalweekblad se Sporster van die Jaar nominasies vir Julie is: Rykie Venter (HS Transvalia), gekies vir die Gauteng o.18-netbalspan. Doné van Niekerk (HS Transvalia), gekies vir die Gauteng o.16-netbalspan.
Sisipho Magwaza (HS Transvalia) word vir die Suid-Gauteng o.16A- netbalspan gekies. Tercia Heydenrycht (HS Transvalia) word vir Suid-Gauteng o.16B-netbalspan gekies. Megun Williamson (HS Transvalia) word vir die Suid-Gauteng o.16C-netbalspan gekies.
Die o.16-spelers van die HS Transvalia wat die Valke by die Noordvaal o.16 week verteenwoordig het, is: Brendon Nortje, Reinhard Jordaan, Morné Stander, Connie Strydom, Zander Venter, JP Pieterse, Ian Herbst, Franco van Wyk, Jonhdré Wahl, Jacques Myburgh, Ruben Muller, Sheldon Rivabella, Calvin van Zyl en Brandon Dickson. Die o.18 hokkiespelers van die HS Transvalia wat die onderskeie Suid-Gauteng spanne gehaal het is: Zeané Smith (o.18B), Roxy Griffin (o.18B), Amorie van Zyl (o.18D), Gizelle Venske (o.18C), Lezaan Janse van Vuuren (o.18A) en Mialette Kock (o.18A).
Jean-Heinrich Barnard van die HS Transvalia neem deel aan die Internasional Wheelchair & Emputee Sprts (IWAS) World Junior Games in Stadskanaal, Holland en verwerf ’n bronsmedalje. Die o.14 hokkiespelers van die HS Transvalia wat die onderskeie Suid-Gauteng spanne gehaal het is: Jeané Boucher (o.14C), Martiné de Bruin (o.14A), Chené Havemann (o.14B) en Iwey Kruger (o.14A). Sisi Magwaza van die HS Transvalia is as doelwagter vir die Suid-Afrikaanse o.16-hokkiespan aangewys. Sy is ook as die top doelwagter tydens die Suid-Afrikaanse dogters hokkiekampioenskap aangewys. Lindelwe Kubheka, Thapelo Maloisane en Nomsa Mzizi van Lumière is gekies vir die Fezile Dabi o.13-hokkiespan.



