SportSport

Meyerton-krieket maak litte los

MEYERTON. – Die Meyerton-krieketklub se oefening vir die 2015/2016 seisoen skop amptelik op Dinsdag 1 September om 16:30 af. Oefeninge sal op Dinsdae en Donderdae plaasvind. Die Sedibeng-liga begin amptelik op 3 Oktober. Die klub sal ‘n eerste- en tweede span in dié liga inskryf. Vir meer inligting en navrae kontak Pierre Kok, voorsitter van …

MEYERTON. – Die Meyerton-krieketklub se oefening vir die 2015/2016 seisoen skop amptelik op Dinsdag 1 September om 16:30 af. Oefeninge sal op Dinsdae en Donderdae plaasvind. Die Sedibeng-liga begin amptelik op 3 Oktober. Die klub sal ‘n eerste- en tweede span in dié liga inskryf. Vir meer inligting en navrae kontak Pierre Kok, voorsitter van dié krieketklub by 083 307 9129.

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button