CompetitionsLocal newsNewsPhoto Galleries

Sonia wen splinternuwe Hyundai by Rivierview Spar!

Daar was onlangs groot vreugde by Rivierview Spar in SE3, Vanderbijlpark, toe die eienaars van die supermark die sleutels van 'n splinternuwe Hyundai i10 aan 'n gereelde kliënt oorhandig het

 

Daar was onlangs groot vreugde by Rivierview Spar in SE3, Vanderbijlpark, toe die eienaars van die supermark die sleutels van ‘n splinternuwe Hyundai i10 aan ‘n gereelde kliënt oorhandig het. Mev. Sonia Bosch (by die oop deur van die motor) was een van duisende hoopvolle kliënte regoor Suid-Afrika wat aan Spar se “Wen ‘n Motor”-wedstryd deelgeneem het. 55 motors landwyd kon gewen word, maar mev. Bosch is die enigste kliënt in die Vaaldriehoek wat een van die motors gewen het. Hier, tydens die oorhandiging, is die eienaars van Riverview Spar, Kobus Schroeder (agter, tweede van regs) en Laura Hattingh (hurkend, regs voor) saam met hul bestuurspan en van die personeellede.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button