CompetitionsEntertainmentLifestyleLocal newsNewsPhoto Galleries

Matrieks: Skryf in vir ons wedstryd!

Groot kontantpryse is op die spel!

Dis weer matriekafskeidtyd en soos elke jaar help Ster en Vaalweekblad weer om dit ‘n onvergeetlike geleentheid vir skoolverlaters te maak.
Matrikulante kan hul afskeidfoto’s tot middel November e-pos na rfichat@media24.com om in aanmerking te kom vir groot kontantpryse sowel as ‘n verskeidenheid pretpryse. Die foto kan van jou alleen, of saam met jou “partner” wees.
Foto’s moet as onverwerkte JPGs gestuur word en tik MATRIEKAFSKEID in die Subject line. Onthou om jou en jou maat se naam en van te verskaf, jou selnommer sowel as jou skool se naam.
Al die foto’s gaan voor die einde van die jaar in ‘n pragtige bêrebylae in Vaalweekblad verskyn.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button