EntertainmentPhoto GalleriesSportSportSport

Valia is Vaal se krieketkampioen

VANDERBIJLPARK. – Die Krieket-goudpot aan die einde van die reënboog is nie meer net ‘n droom nie. Die eerste krieketspan van die Hoërskool Transvalia het Dinsdag sy goudpot aan die einde van die reënboog gekry, toe hy as die Vaaldriehoek-ligawenner gekroon is. Na die plaaslike eindstryd tussen Valia en die Heidelberg Volkskool verlede Saterdag uitgereën …

VANDERBIJLPARK. – Die Krieket-goudpot aan die einde van die reënboog is nie meer net ‘n droom nie.

Die eerste krieketspan van die Hoërskool Transvalia het Dinsdag sy goudpot aan die einde van die reënboog gekry, toe hy as die Vaaldriehoek-ligawenner gekroon is. Na die plaaslike eindstryd tussen Valia en die Heidelberg Volkskool verlede Saterdag uitgereën het, is die kragmeting Dinsdag op Transvalia se velde beslis.  Transvalia het die kragmeting met 6 paaltjies beklink. – Vir die volledige wedstrydverslag koop die volgende uitgawe van Vaalweekblad 

 

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button