Local newsNationalNews
Roudiens word Maandag vir Hansie gehou
Familie en vriende van Hansie Botha, die jong man wat Woensdagnag in sy huis in Sasolburg vermoor is, groet hom Maandag (22 Oktober) vir oulaas.
Die roudiens vir Hansie Botha word Maandag, 22 Oktober om 11:00 vanuit die Kompas-gemeente in Vanderbijlpark gehou. Op die foto hierbo is hy saam met sy ma, mev. Magda Bronkhorst en sy sussie, Rada-Mari. Hy het gesterf terwyl hy sy ma en suster teen rowers wou beskerm. Lees die oorspronklike berig by hierdie skakel:
https://vaalweekblad.com/38271/rowers-vermoor-jong-sasolburger-26/
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



