LifestyleLocal newsNationalNews

Dié week in Vaalweekblad (24 Oktober 2018)

Vandeesweek se Vaalweekblad is op straat. Koop jou eksemplaar vandag by jou naaste straatverkoper of handelaar teen slegs R5-80.

 

* Die pa van 3 kinders sterf by Sasolburg se gevaarlikse kruising toe sy voertuig onder ‘n vragmotor beland en dit aan die brand slaan
* Familie en vriende neem hartroerend afskeid van Hansie Botha, die jong Sasolburgse man wat in ‘n huisroof vermoor is.
* ‘n Gemotoriseerde jag wat in die 1930’s gemaak is, kry ‘n nuwe lewe op die Vaalrivier
* ‘n Gestremde bokser veg teen ‘n wêreldkampioen!
* Wanneer mag die munisipaliteit volgens die Wet jou dienste sny?
* Neem gerus deel aan Vaalweekblad se weeklikse blokraaisel en staan ‘n kans om R1000 te wen!
* Sportnuus: Krieket, Gholf, Boks, Kanovaart en vele meer.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

 
Back to top button