EntertainmentPhoto GalleriesSportSportSport

Nashua-beker is ‘n wenner verseker

SASOLBURG. – Die Nashua Sokkerbeker wat vanjaar by die Laerskool Leeuwspruit aangebied is, was ‘n reuse-sukses. Die vriendskaplike toernooi vir laerskole is in die verlede met onderskeiding deur die Laerskool Taaibos aangebied. Die toernooi is daarop gemik om in ‘n mededingende omgewing sokker op voetsool vlak te bevorder. Hoewel die spanne mekaar opgekeil het, is …

SASOLBURG. – Die Nashua Sokkerbeker wat vanjaar by die Laerskool Leeuwspruit aangebied is, was ‘n reuse-sukses. Die vriendskaplike toernooi vir laerskole is in die verlede met onderskeiding deur die Laerskool Taaibos aangebied.

Die toernooi is daarop gemik om in ‘n mededingende omgewing sokker op voetsool vlak te bevorder. Hoewel die spanne mekaar opgekeil het, is daar glad nie telling gehou nie. Deelname word bevorder en die wen-ten-alle-koste benadering speel tweede viool.

Related Articles

 
Back to top button