AmusingLocal newsNewsSchools

‘n Handtekening om te bewaar…

Daar was onlangs heelwat humor maar ook 'n traan by die lag toe die matrikulante amptelik afskeid van die Vaalpark Articon se personeel geneem het

Daar was onlangs heelwat humor maar ook ‘n traan by die lag toe die matrikulante amptelik afskeid van die Vaalpark Articon se personeel geneem het voordat hul matriek-eindeksamen begin het. Hier teken die waarnemende skoolhoof, mnr. Ettienne Engelbrecht, vir oulaas van die matrikulante se skoolhemde as laaste groet.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button