NewsNews

Vermy die R59

Vaalweekblad het inligting ontvang dat 'n groep betogers op die brug by Sicelo bymekaar gekom het en voertuie met klippe gooi. Motoriste word gevra om alternatiewe roetes te gebruik. Volgens inligting is Eskom besig om onwettige elektrisiteits-konneksies te verwyder.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

 
Back to top button