
Dié pakkie vleis wat op 17 Desember in Umhlanga te koop was, was hopelik net verkeerd “geprys” – want as dit die algemene prys per kilogram is, moet Vaaldriehoekers liewer hul eie biltong uit die Vaaldriehoek saamkarwei wanneer hulle daar gaan vakansie hou!
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



