Local newsNewsNewsBreaking News

‘Jy wat weggejaag het… jy sal jou dag kry’

Leser bedank almal wat op ongelukstoneel gehelp het

Estelle Swart De Wet skryf na aanleiding van ‘n botsing op 18 Desember in Vanderbijlpark:

Donderdag 20/12/18 – Ongeluk op Barrage-pad voor El-Torro slaghuis:

Graag wil ek aan elkeen wat gehelp het daar sê baie dankie. Dankie aan ieder en elkeen en ook die ambulansdienste, dit word waardeer. Die oom wat die verkeer gereguleer het, dankie.

Dankie ook aan Onse Hemelse Vader dat my gesin en die ander 2 ouens se lewens gespaar is, Dankie Jesus.

Die &%##@$ wat die oorsaak was en weggejaag het, hul het jou gekry, jy sal jou dag kry.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button