Local newsNews

Vermiste Shaun Labuschagne gevind

Omstandighede rondom sy verdwyning nog onbekend

 

VEREENIGING. – Mnr. Shaun Labuschagne, wat verlede Sondagaand vermis geraak het terwyl hy per motor tussen Vereeniging en Germiston gereis het, is gevind. Die presiese omstandighede van wat met hom gebeur het, is nog onbekend. Sy broer, Leandro Labuschagne, het vanoggend wel aan Vaalweekblad bevestig dat daar nie meer na hom gesoek word nie. Leandro bedank almal wat die familie die afgelope kommervolle dae in hul soektog na Shaun bygestaan het.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button