AmusingLifestyleLocal newsNews
Hengel is nie net vir die manne nie!
Deidré bring baber van 8.2 kg wal toe
Wie wil nou by die see wees as jy in die Vaaldam kan hengel? Deidré Havenga het dié baber van 8.2 kg verlede Saterdag uit die Vaaldam getrek.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



