AmusingLifestyleLocal newsNews

Nóg ‘n grote wat nie weggekom het nie!

Vanderbijlparkse vrouehengelaar vang 'n bielie van 'n baber

 

Annette Erasmus is nóg een van die Vaaldriehoek se vrouehengelaars wat nie vir ‘n groot vis skrik nie! Sy het dié yslike baber van 16.9 kg met ‘n 6 pond-lyn by Limericks Lodge net buite Potchefstroom uitgetrek. Annette moes sowat 70 minute veg om haar vangs wal toe te bring.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

 
Back to top button