Local newsNewsNews

R57 gesluit weens betogings

VANDERBIJLPARK. - Die R57 langs Bophelong is tans gesluit weens betogings. Woendende inwoners het die strate ingevaar en die pad met klippe en brandende bande versper omdat hulle al drie dae sonder elektrisiteit moet klaar kom. Gebruik alternatiewe roetes.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button