NewsNews
Ernstige ongeluk op kruising
VANDERBIJLPARK. – ‘n Ersnstige ongeluk het vanmiddag op die kruising van Barrageweg en Frikkie Meyer boulevard gebeur waarin vier beseer is. Een pasiënt is in ‘n kritieke toestand per ER24 helikopter vervoer. Drie voertuie was in die ongeluk betrokke. Fotos Jannie du Plessis

VANDERBIJLPARK. – ‘n Ersnstige ongeluk het vanmiddag op die kruising van Barrageweg en Frikkie Meyer boulevard gebeur waarin vier beseer is.
Een pasiënt is in ‘n kritieke toestand per ER24 helikopter vervoer. Drie voertuie was in die ongeluk betrokke. Fotos Jannie du Plessis

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



