EntertainmentLifestyleLocal newsNews
Senior burgers, staan nader vir dié fees van ‘n vakansie!
Die Vanderbijlpark Rotary-klub se jaarlikse opwindende Badplaasvakansie vir senior burgers vind vanjaar van Sondag 21 tot 28 April plaas
VANDERBIJLPARK. – Die Vanderbijlpark Rotary-klub se jaarlikse opwindende Badplaasvakansie vir senior burgers vind vanjaar van Sondag 21 tot 28 April plaas.
Die prys wissel tussen R2 700 tot R3 400 per persoon en sluit akkommodasie, drie maaltye en vier teedrink-gesellighede per dag in. Dit sluit ook busvervoer, padkos, tolgeld, toegang tot die swembad by Badplaas en ‘n wildsrit in.
Meer besonderhede is beskikbaar by Petro Bester by 082 370 9212 of petrowilmabester@gmail.com.
Spring gou en bespreek jou plek want dié vakansies is baie gewild!
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



