Hoërskool Driehoek: Die Vaaldriehoek rou oor hulle
Hier is die name van die kinders wat in vandag se tragedie omgekom het of ernstig beseer is
Retha Fitchat
VANDERBIJLPARK. – Die Vaaldriehoek is vandag geruk deur die verskriklike tragedie by die Hoërskool Driehoek.
Ons kon tot dusver met hartseer bevestig dat die volgende leerlinge gesterf het:
Roydon Olckers, Jandré Steyn en Marli Currie
(Daar is gerugte dat nog twee kinders intussen hul stryd verloor het, maar Vaalweekblad kon nog nie amptelike bevestiging daarvoor kry nie).
Die volgende kinders is kritiek beseer en word behandel in die Unie-Hospitaal in Alberton:
Marnus Nagel (ICU), Cheverné Duvenhage (ICU), Clarice Peens (hoësorg) en Vanessa Slabbert (ICU).
Milpark:
Hillmar Engelbrecht (ICU).
Dié leerlinge word in Mediclinic Vereeniging behandel:
Chantelle van den Bergh (ICU)
Jenifer Bothma (Teater & ICU)
Nicole Nel (Teater & ICU).
Juan Lee Muller (Ortopediese saal).
Shamoné Steynvaart – Word oorgeplaas na Die Wilgers in Pretoria.
Dié leerlinge word in Mediclinic Emfuleni behandel (almal in die waakeenheid):
Monya Pelser
Jennifer Delport
Jacques Fourie
Melita Weber
Jessica Rabovski
Nico Barnard
Clari Botes
Annastacia Opperman
Angelique Smit
Vaalweekblad het intussen verneem dat Sifiso Tshabalala ook ernstig in die voorval beseer is, maar tot dusver het ons geen verdere inligting oor sy toestand of waar hy opgeneem is nie.
Vaalweekblad vra verskoning indien die spelling van enige van die kinders se name nie korrek is nie. Ons sal die spelling so gou as moontlik by die skool uitklaar en regstel indien nodig.



