Photo GalleriesSportSportSport

Moyo troef Visser in PTA

PRETORIA. – Die 35-jarige Elvis “The Bulawayo Bomber”  Moyo het vroeër vannaand in die Sun Arena by Time Sqaure Casino ‘n opskudding van 9 op die Richter-skaal veroorsaak, toe hy die Suid-Afrikaanse Swaargewig-bokskampioen, Ruann Visser, in ‘n nie-titelgeveg met punte geklop het. Visser was die gunsteling om die geveg te wen maar Moyo het vriend en …

PRETORIA. – Die 35-jarige Elvis “The Bulawayo Bomber”  Moyo het vroeër vannaand in die Sun Arena by Time Sqaure Casino ‘n opskudding van 9 op die Richter-skaal veroorsaak, toe hy die Suid-Afrikaanse Swaargewig-bokskampioen, Ruann Visser, in ‘n nie-titelgeveg met punte geklop het. Visser was die gunsteling om die geveg te wen maar Moyo het vriend en vyand verras. – Koop vandeesweek Vaalkwweekblad vir die volledige berig en nog spog aksie-foto’s. 

 

Related Articles

 
Back to top button