LetterOpinions

Dank vir hulp na ongeluk

Ouma Lettie van die Vaaldriehoek skryf:Hoe sê mens dankie vir wonderlike mense van. ER24? Jul vinnige optrede het gister ons seun Fanie, wat uit ‘n wrak gekom het, se lewe gered by die ongeluk op die Stokkiesdraai-pad. Dank ook aan dr. Mabude vir al die hulp by Mediclinic Emfuleni en vir al die vriende vir …

Ouma Lettie van die Vaaldriehoek skryf:Hoe sê mens dankie vir wonderlike mense van. ER24? Jul vinnige optrede het gister ons seun Fanie, wat uit ‘n wrak gekom het, se lewe gered by die ongeluk op die Stokkiesdraai-pad. Dank ook aan dr. Mabude vir al die hulp by Mediclinic Emfuleni en vir al die vriende vir hul hulp en gebede. Dankie ook aan ons kinders en kleinkinders, julle het ons so gehelp. Fanie leef en dit gaan beter. Die Heer se genade is groot. Dankie ook aan Jannie du Plessis van MooiVaal Media.

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
 
Back to top button