Photo GalleriesSportSportSport

Dokkies buig knie in eindstryd

Dokkies buig knie in eindstryd

MEYERTON. – Die eerste krieketspan van die Hoërskool Dr. Malan verdien ‘n klop op die skouer dat hy tot die eindstryd van die Johnny Waite T20-kriekettoenooi gevorder het. Die span is in die eindstryd deur Helpmekaar Kollege met 109 lopies geklop, maar steeds goeie rekenskap van homself gegee. – Koop vandeesweek Vaalweekblad vir die volledige wedstryd-verslag. 

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button