CommunityLocal newsNews
Ooggetuies van ongeluk gesoek
Weet jy dalk meer oor dié ongeluk wat op 15 Februarie plaasgevind het?

Die polisie is op soek na ooggetuies van ‘n ongeluk wat op15 Februarie tussen 16:00 en 16:15 by die vierrigtingkruising op die h/v Breë- en Grensstraat in Parys plaasgevind het. ‘n Vragmotor en ‘n Volkswagen Golf was in die botsing betrokke.
Lees meer besonderhede by hierdie skakel in Parys Gazette:
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



