CommunityLocal newsNews

Ooggetuies van ongeluk gesoek

Weet jy dalk meer oor dié ongeluk wat op 15 Februarie plaasgevind het?

Die polisie is op soek na ooggetuies van ‘n ongeluk wat  op15 Februarie tussen 16:00 en 16:15 by die vierrigtingkruising op die h/v Breë- en Grensstraat in Parys plaasgevind het. ‘n Vragmotor en ‘n Volkswagen Golf was in die botsing betrokke.

Lees meer besonderhede by hierdie skakel in Parys Gazette:

https://parysgazette.co.za/27084/ooggetuies-van-ongeluk-gesoek/?fbclid=IwAR2dfXf66pPbet_ji1nZxLvmgHhwYiI-uGf0_chb0AybRBzsw92bP7wCALI

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button