CommunityLocal newsNews
Vanderbijlpark in die ou dae
Vaalweekblad se personeel reken dat die foto so iewers in die middel van die 1980's geneem is. Wat is ons lesers se mening?

Vaalweekbladleser Gerda van den Berg stuur dié foto van Vanderbijlpark se hoofstraat….. “Many moons ago. Haai kyk… geen slaggate en vullis nie!” sê Gerda.
Lesers wat ou foto’s van Vaaldriehoekse dorpe of besienswaardighede het, kan dit e-pos na rfichat@media24.com.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



