Entertainment
Botsing in Frikkie Meyerboulevard
Dié twee voertuie het Saterdag op 'n harde manier kennis gemaak op die hoek van Frikkie Meyerboulevard en Verdistraat in Vanderbijlpark. Gelukkig is niemand ernstig in die botsing beseer nie. Foto's: Chris Smuts





