Photo GalleriesSportSportSport

Hoekies en Hans Moore raak slaags

Hoekies en Hans Moore raak slaags

VANDERBIJLPARK.- Die wintersportreekse het vandeesmaand in alle erns afgeskop. Die Hoërskool Driehoek het verlede week op die Isak Steyl-stadion swaarde met die Hoërskool Hans Moore in die Puk-reeks gekruis. Vaalweekblad was daar om van die aksie vas te vang.

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button