CommunityEntertainmentLocal newsNewsNewsBreaking News
[Video] NWU Alumni-Sakeontbyt 2019
[Video] NWU Alumni-Sakeontbyt 2019
VANDERBIJLPARK. – Die jaarlikse Alumni-Sakeontbyt op Vrydag 8 Maart by die Noordwes Universiteit (NWU) was verteenwoordig deur van lede van die NWU-alumnivereniging, akademici, sakelui en gemeenskapslede om skouers te skuur en kwessies soos die Staatsrede en die nasionale begrotingstoespraak te beredeneer.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



