CommunityPhoto GalleriesSport

Reën kniehalter Rhino Rally

Die Rhino Rally wat vanjaar vir die tweede jaar agtereenvolgens in Parys by die Afri Dome gehou is, is tot ‘n groot mate deur koue nat weersomstandighede gekniehalter. Dit het nietemin geen demper geplaas op die motorfietsryers se geesdrif vir die naweek. Die massa-optog kon weens die nat paaie nie gehou word nie. Die foto’s …

Die Rhino Rally wat vanjaar vir die tweede jaar agtereenvolgens in Parys by die Afri Dome gehou is, is tot ‘n groot mate deur koue nat weersomstandighede gekniehalter. Dit het nietemin geen demper geplaas op die motorfietsryers se geesdrif vir die naweek. Die massa-optog kon weens die nat paaie nie gehou word nie. Die foto’s van die waaghals-toertjie deur Enrico Schoeman en Andre de Kock wat gepoog het om eers met ‘n motorfiets en toe met ‘n motor deur twee geparkeerde karavane te jaag, is geneem deur fotograaf Deon Terblanche.

Related Articles

 
Back to top button