Local newsNewsNews

Feesgangers bederf by Karnavalie-fees

  VEREENIGING. – Honderde feesgangers is die Saterdag by die Hoërskool Overvaal tydens die Karnavalie-fees met pret, plesier, vermaak en heerlike kos bederf.  Vaalweekblad was daar om die pret en plesier vas te vang. Hoewel die fees in sy babaskoene is, het hy treë in die regte rigting gegee.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

Back to top button